Tracey Ullman

Tracey Ullman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Trace Ullman
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tracey Ullman (gebore 30 Desember 1959) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bullets Over Broadway (1994), Small Time Crooks (2000), en Into the Woods (2014), en in die televisiereeks The Tracey Ullman Show (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search